Gaan draf vanaand vir ‘n goeie doel
Alle paaie lei vanaand na Laerskool C.R. Swart, waar die jaarlikse hospice nagwedloop aangebied word.
Daar is ’n vyf en tien kilometer met medaljes wat in beide wedlope op die spel is.
Die wegspring is om 19:00 en na ’n roete deur Suid woongebied eindig drawwers en stappers weer by die skool.
Inskrywingsgeld beloop R30 vir die vyf kilometer en R60 vir die tien.
Eet- en drinkgoed sal te koop wees.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
