Laservertoning gaan monde laat oophang
Corpi Kidz bied aan: die grootste “Lazer Worship Fest” ooit op 31 Mei, om 18:00, by Corpus Christi Kerk in Aerorand!

Moenie hierdie besondere laservertoning misloop nie.
Toegang beloop R20 vir kinders en R30 vir volwassenes.
Vir meer inligting, bel 082 295 2090.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
