News

Koerant na die vroue ‘gevat’

Mpumalanga VLU het vanoggend opleiding gegee vir al hul skakelbeamptes.

Middelburg Observer redakteur, Tobie van den Bergh, het die vroue meer vertel oor die werksaamhede van ’n koerant en hoe vroue by hul onderskeie koerante kan inskakel.

Joernalis Daleen Naude het vertel hoe om ’n berig saam te stel om in die koerant te verskyn.

Bekende fotograaf, Karen Barnard, het daarna ’n kort kursus in fotografie vir hulle aangebied.

 

 

 

 

Lees ook:

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer. More »
Back to top button