News

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry

’n Trokdrywer is ernstig beseer in ’n ongeluk gisteraand omstreeks 19:14 op die N4 by Woestalleen.

Na wat verneem word het ’n trok in die geel lyn gestaan (rigting Middelburg) en het die ander trok hom van agter af getref.
Beide trokke het met die impak van die slag deur die kantversperrings gebars en is teen ’n skuinste af.

•Die trokbestuurder van die agterste trok het ernstige beserings opgedoen en is na die Life Midmed Hospitaal afgevoer waar hy tans behandel word.

 

 

 

 

Lees ook:

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button