News

Man val bejaarde vrou met sekel aan

’n Man het ’n bejaarde vrou vanmiddag met ’n sekel aangehou en haar probeer verkrag in Gholfsig.

Noodgroepe het die foto van die hardlopende verdagte op noodgroepe geplaas.

Na wat verneem word het hy die vrou se selfoon probeer roof, waarna hy ook gepoog het om haar te verkrag.
‘n Buurman het tot haar redding gekom nadat sy voor sy kar ingehardloop het.

Sy was met ‘n stuk van haar gordyne en elektriese kabels vasgebind en die palms van haar hande gesny.

Die Polisie is uitgeroep maar teen die tyd wat hulle opgedaag het, is die vrou reeds hospitaal toe geneem deur omstanders.

Lees meer in Vrydag se uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button