Die uitgeworpenes – Middelburg se haweloses praat oor swaarkry, hul drome en die lewe op straat
Middelburg het ’n skerp toename in haweloses ervaar.
Woensdagaand het www.mobserver.co.za saam met Janine Olivier, Wynand Blignaut en Sally Stevens gaan sop uitdeel.
Hier is van hulle stories:
Dirk Wint sê die lekkerste ding van op straat bly is as jy wakker word sonder dat jou goed gesteel is:
Chrisjan Hendrik van Wyk (29) is aangerand nadat hy ’n vandalis gaan verklik het:
Aubrey Loo sê dat verkeerde keuses hom vyf jaar terug op straat laat beland het:
Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
