KYK: Tieners pak parkie aan met swart sakke
Aerorand staan verstom nadat 'n groep jong leerders van Hoërskool Middelburg hulle kosbare vakansietyd opgeoffer het om die parkie by Athlonedam skoon te maak.

Die gebaar van die jong mense het gespruit uit ‘n kerkdiens en ‘n liefde vir die omgewing.
Binne ‘n dag, het die groep van drie gegroei na ‘n groep van ses, en oproepe het ingestroom by www.mobserver.co.za se kantore van mense wat oorweldig was deur die gebaar.
Inwoners het woedend oorvertel van al die halglike dinge wat die leerders opgetel het.
In die videomateriaal, vertel die kinders van die tragiese dinge wat hulle beleef het met die skoonmaak poging.
Die volledige berig kan gesien word in vandag se uitgawe van die Middelburg Observer.
•Gaan kyk gerus op hulle Instagram profiel, the GOAT, vir meer foto’s en videos.
Lees ook:
Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry
Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
