Moenie die Buiteleweskou misloop nie
Die De Voetpadkloof Buiteleweskou het Vrydag afgeskop en as jy nog nie daar was nie, dan mis jy uit.

Net soos belowe, is daar meer as genoeg om te doen vir jonk en oud met ‘n propvol program. Daar is talle stalletjies, heerlike kos, “zip-lining”, helikopterritte en glybane vir die kinders wat nie weet wat koudkry is nie.
En as jy dit nie vandag kon bywoon nie, opskud, more (Sondag) is die laaste dag.

Lees ook:
Potjiekos- en boerewors kampioene gesoek
Pappa aap dink ‘mammegaai’ is ‘n vrytjie
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
