News

Rooi Mustang saam met nóg ’n Mustang deur Middelburg tolhek

Dit is pas bevestig dat die rooi Ford Mustang wat vanoggend in Dennesig gesteel is, saam met ’n wit Mustang deur die Middelburg Tolplaza gery het.

Mnr. Mario Botha se rooi Ford Mustang is tussen 11:00-12:00 by sy huis in Danie Theronstraat gesteel.

Sy vrou, Karlien, het gesê dat hulle bevestiging gekry het dat hul rooi Mustang om 12:35 deur die Middelburg Tolplaza is.

Lees vorige storie hier: Koevoetbende steel Mustang

Voor hom het ’n wit Ford Mustang gery. Dit is duidelik dat die twee voertuie sáám gery het, maar of die wit Mustang ook gesteel is, kon nie bevestig word nie..

As enigiemand meer inligting het, bel mnr. Botha by 082 565 9288.

• Gerugte dat die voertuig teruggekry is, is onwaar.

Die Ford Mustang wat vanoggend by Danie Theronstraat, Dennesig gesteel is. Dié foto’s is geneem op die dag wat die voertuig gekoop is.

 

Ander nuus:

Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is

Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo

Seuns vloek bejaarde in padwoede insident

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button