Mustang steeds weg!
Die rooi Ford Mustang wat gister in Danie Theronstraat, Dennesig, gesteel is, se opsporingstelsel het vanoggend gewys dat hy in Mamelodi Oos is.

Me. Carlien Botha sê gerugte wat steeds versprei word dat die voertuig gekry is, is onwaar.
Sy het bevestig dat die opsporingsein gewys het die voertuig is in Mamelodi Oos, maar dat hulle nog geen bevestiging van géén aard gekry het dat die voertuig gevind is nie.
•Die voertuig is gister omstreeks 12:35 deur die Middelburg Tolplaza en is bevestig dat ’n wit Ford Mustang saam met hom gery het.
•Dieselfde groep het gisteroggend by verskeie huise in die omgewing ingebreek.
Ander nuus:
Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is
Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo
Seuns vloek bejaarde in padwoede insident
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
