Nie eers die ouetehuis is veilig nie
’n Jong man het Dinsdagoggend by die SAVF Tehuis vir Bejaardes ingegaan en twee bejaardes se selfone gesteel.
Mnr. Nico Swart (bestuurder van die tehuis) het die voorval bevestig.
Die jong man het aan hul sekuriteit by die deur gesê dat hy dokumente vir een van die inwoners bring.
In die boek het hy sy naam opgeskryf as H Van der Westhuizen en het ’n selnommer verskaf.
Deur CCTV Videomateriaal is later gesien hoe hy geklop het aan deure en waar daar nie antwoord was nie, het hy ingegaan, waar hy by twee kamers selfone gesteel het.
•Die selnommer wat verskaf is, is vals.
•Mnr. Swart vra indien enige persoon die jong man herken, dat hulle hom sal bel by 079 683 8736.
Ander nuus:
Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is
Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo
Seuns vloek bejaarde in padwoede insident
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
