News
Brandstigters laat boere bontstaan
Kwaadwillige brandstigting was die oorsaak van ’n vuur wat Saterdagmiddag in die Elandslaagte omgewing gewoed het.
Ooggetuies het gesien hoe die vuur op minstens vier plekke langs die Selonsrivier grondpad aangesteek word. Nadat die vuur onder beheer gebring is, is dit later die aand weer teen die Elandslaagtepad aangesteek.

Verskeie boere het weiding verloor in die brand, daar is geen inligting ontvang dat diere of mense in die vuur beseer is nie.
Ander nuus:
‘Dis mos mielies!’ juig skool na groot oes
Gesteelde Mustang laas in Pretoria gesien
Padslagting: Saak teen beskuldigde van rol geskrap weens uitstaande bloedtoetse
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
