News
Pienaardam oortref met die Hartland Landbouskou
Die gewilde Pienaardam Ontspanningsoord was stampvol met oor die 3000 besoekers wat saam met die perde en vee, die grond behoorlik geskoffel het.
Die naweek van pret en vermaak het Vrydag afgeskop met die tradisionele skaapkopaand, waar gaste heerlike kos en musiek kon geniet.
Saterdag en Sondag was daar talle stalletjies, skouspring, rodeo, tentpegging, ‘n hondeskou, skaapskeer en vele meer te sien.
Kyk gerus na van ons foto’s van die lekker naweek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
