News
Danie hou solo uitstalling in Pretoria
Die skilder en beeldhouer, Danie Smith hou vanaf 17 September tot 30 November ’n solo-uitstalling by die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Die openingsaand is op 17 September, om 17:00, by die Kunslokaal in Arcadia, Pretoria.
’n Volledige berig oor dié Middelburger, wie se werke van die afgelope 30 jaar uitgestal sal word, kan gesien word in die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
