News

Gesteelde beeste in Belfast opgespoor, eienaar word gesoek

Twee verskillende groepe beeste is deur die Veediefstaleenheid opgespoor en die eienaars word gesoek.

Adjudant-offisier Stoney Steenkamp, het aan www.mobserver.co.za verduidelik, dat een jong bees sonder brandmerke op, by ’n melkboerdery opgedaag het. Die bees het ’n oormerk op, maar oormerke kan nie gebruik word om die eienaar op te spoor nie.

Die tweede groep bestaan uit brahman beeste met ’n kalfie, die beeste is wel gebrandmerk, maar die eienaar kon ook nie deur die merke opgespoor word nie.

Enigiemand wat vermoed dat dit hulle beeste is kan vir adjudant offisier Steenkamp kontak by 082 303 9935.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Check Also
Close
Back to top button