News
Kar vroegoggend uit erf gesteel
'n Citi Golf is vroeg vanoggend uit 'n erf in Buitekantstraat gesteel.

Herculaas Taljaard vertel dat die diewe toegang gekry het tot sy huis en die sleutels gevat het.
Hy het eers besef sy voertuig is gesteel toe hy ‘n SMS op sy foon kry wat hom in kennis gestel het dat hulle sy bankkaart probeer gebruik.

Herculaas vra dat mense op die uitkyk sal wees vir sy voertuig. Al sy bankkaarte en belangrike dokumente is in die voertuig.
Dit is ‘n wit Citi Golf.
Reg: HPB711MP
Enjin nommer: *AGY026318*
Die voertuig se buffer is in die middeldeur gebreek en kom los terwyl mens ry.
Kontak vir Herculaas by 078 357 5159.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
