News
Boere reik uit na bejaarde boer se bale afbrand
Plaaslike boere, asook boere van Limpopo en Noordwes het hul hulp aangebied nadat die bejaarde mnr. Frank Glaeser (84) sowat 1 100 bale in ’n brand op ’n gedeelte van die plaas Rietfontein (net buite Middelburg) verloor het.

Hy vermoed dit was brandstigting.

•Lees die volledige storie in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
