News
Fietsryers skitter op Tarries baan
Die Middelburg fietsryers van onder andere die Middelburg Fietsryklub en HTS Middelburg, het Saterdag hul staal gewys by die Mpumalanga XCO kampioenskappe wat by die Tarries Fietsrybaan beslis is.

•Die Middelburg Fietsryklub se goeie uitslae kan in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.














At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!