News

Kyk en luister – SAVF plant boom en hou verjaardagpartytjie

Ouklip VLU het die boom geskenk wat by die tehuis geplant is.

Met die viering van hul 118de verjaardag, is daar ’n boom by die SAVF Tehuis vir Bejaardes geplant en groot makietie gehou.

 

Nadat die boom geplant is, het almal na die tehuis se sitkamer gestap vir verjaardagkoek en saamkuier, waar oom Eddie Haasbroek (81) almal op die klavier begelei het om “Happy Birthday” en “Veels geluk liewe SAVF” te sing.

 

•Ouklip VLU het die boom geskenk wat by die tehuis geplant is.

•Lees meer oor die vieringe en die interessante boom wat die Ouklip VLU geskenk het in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

@middelburgobserver

happy happy

♬ original sound – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button