News

Bokkieweek dag #4 – Uitslae en uitstygers

Ouers ondersteun weer sterk.

Hokkie Dogters

0.19
Wedstryd 1: vs Noord Transvaal Noord
Verloor 0-1
Speler van die wedstryd : Zunica van der Merwe

Wedstryd 2: vs Hoëveld
Gelyk 0-0
Speler van die wedstryd : Sune Lessing
Eindig: 4de

O. 16
Wedstryd 1: vs Verre Noord
Verloor 0-1
Speler van die wedstryd : Alyssa de Meillon en Chrismie Redelinghuys
Eindig: 8ste

O.14
Wedstryd 1: vs Verre Noord
Verloor 0-1
Speler van die wedstryd : Jemma Fourie en Liané Broodryk
Eindig: 6de

Hokkie Seuns

O.19
Wedstryd 1: vs Oos TVL
Verloor 0-1
Speler van die wedstryd : Hano Erasmus
Eindig: 4de

O.15
Wedstryd 1: vs Noord Transvaal Wes
Gelyk 2-2
Speler van die wedstryd : Erik Olivier
Eindig: 3de

Rugby

0.19
Wedstryd 1 vs Wes Transvaal
Verloor 5 – 7
Speler van die wedstryd : Johandre Smith
Eindig: 8ste

O.16
Wedstryd 1 vs Laeveld
Verloor 14 – 15
Speler van die wedstryd : Juan Bouwer
Eindig: 16de

O.14
Wedstryd 1: vs Wes Transvaal
Verloor 5 – 20
Speler van die wedstryd : Xavier Oberholzer
Eindig: 6de

0.13
Wedstryd 1: vs Vrystaat
Verloor 10 – 14
Speler van die wedstryd : Hanru Nel
Eindig: 16de

Netbal

O.19
Wedstryd 1: vs Stellaland
Verloor 8 – 29
Speler van die wedstryd : Angeline Boshuisen
Eindig: 9de

O.16
Wedstryd 1: vs Stellaland
Verloor 6-12
Speler van die wedstryd : Anneke Lourens
Eindig: 11de

O.14
Wedstryd 1: vs NOVS
Verloor 9-17
Speler van die wedstryd : Dané Wessels
Eindig: 7de

O.13
Wedstryd 1: vs Noord Transvaal Wes
Verloor 6-19
Speler van die wedstryd : Venine Smit
Eindig: 7de

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button