News

Ligstelers slaan toe by joernalis

Die boewe wat in die nagte buiteligte steel, het ook by my huis in Hibiscusstraat (Kanonkop) toegeslaan!

Gisteraand toe die solarligte wat beweging optel nie aangaan nie, het die nare waarheid ons getref.
“Ons is ook die slagoffer van ligdiewe!”

Dit was waarskynlik weer dwelmverslaafdes, wat tydens beurtkrag in erwe inklim en net ligte afbreek of ander tuinartikels steel.

Twee van die ligte is ook gesteel.

Hulle is so uitdagend dat geen palissade- of elektriese
heining, of selfs CCTV kameras hulle afsit nie.

Van tuinstoele tot kragkabels, braaiers en dan natuurlik buiteligte is in hul fisier.

* As enige persoon die ligte, drie bewegingligte per eenheid, privaat of by ‘n pandjieswinkel te koop aanbied bel

Daleen Naude by 082 339 0914.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button