Hoërskool Middelburg nommer een skool in provinsie
Hoërskool Middelburg het sy gloriejaar van 2022 voortgesit as nommer een skool in Mpumalanga, nadat die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak is.
Die skool spog met; 100% slaagsyfer. 63.8% gemiddeld. 188 A’s, 226 B’s, 275 C’s.161 Leerders skryf matriek, 134 kwalifiseer vir Baccalaureus Studies, 25 kwalifiseer vir Diploma Studies.
Die volgende leerders ontvang drie of meer onderskeidings:
•Barend Kurpershoek (7)
•Minné Swart (8)
•Inge Grey (7)
•Dominique Immelman (6)
•Amoré Kennedy (6)
•Anke Lubbe (6)
•Suné Strydom (6)
•Kayla Pretorius (6)
•Jelani Mulder (6)
•Gift Mjekula (6)
•Graham Thesner (5)
•Divan Cremer (5)
•Shani Esterhuysen (5)
•Ben Jansen van Vuuren (5)
•Sphilele Skosana (4)
•Mbongeni Lukhele (4)
•Tshidiso Thekiso (3)
•Sue-Anne Jansen van Rensburg (3)
•Ntando Nzimande (3)
•Annika Pretorius (3)
•Joney Uys (3)
•Hope Rhana (3)
•Lerato Maimela (3)
•Chanté French (3)
•Tylo Wessels (3)
•Eldanya du Toit (3)
•Nolwazi Shilubane (3)
•Jordan Sash (3).

