News

Sewe onderskeidings vir Megan!

Megan Victor is Hoërskool Kanonkop se top 2022 matriekleerling met sewe onderskeidings!

MC van der Berg en Wianka Hanekom behaal elk drie onderskeidings en ses leerders verwerf twee onderskeidings.

•Die skool behaal ’n 99.2% slaagsyfer.

Winton Gibbs wys duim in die lug hy is tevrede met sy uitslae.
Wianka Hanekom en Wané Noortman wens mekaar geluk. Wianka het drie onderskeidings behaal.
Andries Botha, Anrich de Lange en Chaneli Swanepoel vergelyk hul punte.
Andries, Chaneli en Anrich lig elkeen ’n glasie sjampanje op hul suksesvolle matriekjaar wat agter die blad is.
Mnr. Martin Fourie en Megan Victor laat die sjampanje se prop skiet op haar goeie uitslae.
’n Groep van Hoërskool Kanonkop vier hul uitslae met die aansteek van sterliggies.
Megan koets laggend vir al die brandende sterliggies om haar.
Megan Victor, me. Christinne Muller en Hailey Saaiman.
Tsika Sibande en Thando Nhlapo.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button