News

Kabel ontplof na beurtkrag

'n Kragkabel wat ontplof het die oomblik toe die krag aankom na beurtkrag, is die rede dat 'n groot gedeelte van Kanonkop tans sonder krag sit.

 

Rdl. Helda de Klerk sê die span van die elektriese departement is reeds daar en besig met herstelwerk.

Daar is gemeld dat herstelwerk tot solank as ses ure kan neem.

Rdl. De Klerk sê die vermoede bestaan dat dit moontlik die kontrakteurs was wat verlede week waterpype moes vervang het, wat dalk die kragkabel raak gekap het toe hulle oop gegrou het vir die pype.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button