News
Hoërskool Kanonkop se atlete blink by Interhuis
Dit was nie nodig om "hou bene hou!" te skree nie, want al Hoërskool Kanonkop se atlete is reg vir die seisoen as jy kyk na hul skittervertonings tydens die Interhuisbyeenkoms.
Gaan loer gerus in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer na al die rekords wat verbeter is.
Daar is ook ‘n spogblad met talle foto’s van die atlete.

















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
