News

Geen teken van Mielie

Die soektog na die Australiaanse beeshond, Mielie, wat die land aangegryp het duur voort nadat die gebruik van ‘n hommeltuig niks opgelewer het nie.

‘n Verslae Kevin Ruthven het emosioneel vertel dat ‘n ouerpaar en hulle dogter van Johannesburg af deurgekom het met hulle hommeltuig, om die oorkant van die Olifantsrivier fyntekam.

Adrian en Rachael Steven, en hulle dogter Lisa Perry het saam met Kevin en sy span meer as 10 km deur die bos gestap en het bykans heeldag na sy hond gesoek.

“Vandag is vir my baie swaar, nie net omdat daar nog geen teken van Mielie is nie maar ook omdat ek baie pyn beleef met die gordelroos.”

Die soektog word more voortgesit wanneer die Clarice K9 Unit vanaf Kemptonpark met hulle spoorsnyhonde gaan help.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button