Kakiebos Kafee se kroeg, restaurant, karwas en wegneemetes maak amptelik Dinsdag weer oop!
Dié gewilde kuierplek het op 11 Julie afgebrand en ‘n handjievol vasbyter personeellede het besluit om aan te bly teen ’n basiese salaris en die stukke weer op te tel.
Hulle het langs die bestaande gebou begin om met palette, hout en harde werk weer ’n nuwe Kakiebos te bou, waar almal een van die dae tot laat gaan kuier.
Almal kan uitsien na die heel nuwe Kakiebos!



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
