Middelburg Observer, 7 Julie 2023
Twaalfjarige laat rowers spaander – Gerhard Rheeder
Webtuiste: Councillor and security officers hailed heroes three arrested after armed robbery

na die roof wat hy en sy 12-jarige dogter met mekaar se hulp, kon stuit.
DA-raadslid Damien Klopper se 12-jarige dogtertjie se heldhaftige optrede om by Midwater Ackermans uit te hardloop om te gaan hulp soek, het beslis talle mense se lewens gered.
Die dogter kon te danke aan haar pa ontsnap, wat in ’n stoeiery met die rowers betrokke geraak het.
• Die drie rowers is dieselfde dag gearresteer.
Lees die volledige berig wat in die Middelburg Observer verskyn het op die meegaande skakels.

Die webtuiste berig kan hier gelees word:
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2023/06/14/councillor-and-security-officers-hailed-heroes-three-arrested-after-armed-robbery/
Julie 2013 Webtuiste:
Bybels bly behoue in vlammehel – Daleen Naude
Die Jacobs gesin het op 10 Julie vanjaar álles in ’n brand by hul huis in Gholfsig verloor. Tussen die as van die huis, is hul Bybels egter byna ongeskonde gevind.
Hul hartseer het in diepe dankbaarheid verander toe die gemeenskap hulle harte en hande oopgemaak het.
’n Kunstenaar het selfs hul troufoto, wat ook in die brand verwoes is, vir hulle geskilder.
Lees meer hier:
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2023/07/13/bybels-bly-behoue-in-vlammehel/
Middelburg Observer 21 July 2023:
Columbus launches state-of-the-art wellness centre – Tiisetso Malunga

Alliance Midmed) at the opening of the Columbus Wellness Centre.
In July this year Columbus Stainless opened its Wellness Centre which is conveniently situated near the security gates.
This and will be operational from Monday to Friday.
It boasts an ambulance on standby and three dedicated nurses who will cater to Alliance Midmed Scheme members.
A psychologist is visiting the centre weekly to provide support, and in cases requiring hospital admission, the necessary approvals are efficiently processed within the wellness centre, and members who have inquiries related to medical care will also be assisted in-house.
