News

Rooi Internhuis net die voorgereg vir atletiek wat kom

Prag-atletiek het geseëvier tydens HTS Middelburg se Interhuisbyeenkoms verlede Vrydag.

Dit was egter net die voorgereg vir die atletiekseisoen wat voorlê!

Daar word reeds druk geoefen ter voorbereiding van die res van die atletiekbyeenkomste teen Gautengse skole.

  • Lees ook meer rakende die byeenkoms in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Danielle Lamprecht.
WJ Oosthuizen, Toy Engelbrecht en Darius Breytendach.
Bophelo Digale.
Mulanie van der Vlies.
Xander de Klerk duik vorentoe in die sandput.
Die graad agts het opgeruim na die byeenkoms.
Kayla Reed.
Ruané van der Merwe.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button