News

Lourens se begrafnis volgende Vrydag

Lourens Nel, die Protea boogskut wat Dinsdagaand oorlede is, se begrafnis is volgende Vrydag.

 

Lourens, onder familie en vriende bekend as Loutjie, het diep spore in die Middelburg gemeenskap getrap.

Nie net het hy vier keer sy Proteakleure in boogskiet verwerf nie, maar was hy ook ‘n bekende gholfspeler en avonturier.

Die begrafnis is op 22 Maart om 11:00 uit die AGS Familia Dei gemeente in SADC-straat.

  • ‘n Volledige berig met huldeblyk oor Lourens is in hierdie week se Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button