News
Verwoestende haelstorm tref Groblersdal
'n Erge storm met gepaardgaande hael, het Groblersdal vanmiddag getref.

Die storm het kort voor 15:00 in en om Groblersdal losgebars.
Van die inwoners het laat weet dat dit een van die ergste haelstorms was wat hulle nog beleef het.
Verskeie inwoners en mense op plase het ook laat weet dat hulle skade gely het.
Lees meer hieroor in volgende week se uitgawe van Die Daller.
@middelburgobserver ‘n Gedeelte van een huis op ‘n plaas se dak het meegegee weens die gewig van die hael.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
