News

Motoriste kyk uit: sleepwa met watertenk vanoggend gesteel!

'n Sleepwa met 'n watertenk bo-op is vanoggend in die vroeë oggendure in Renosterstraat (Kanonkop) gesteel.

Die vermoede bestaan dat die sleepwa op die N4 gery het, deur die tolhek in die rigting van eMalahleni of Gauteng.

Die sleepwa se registrasienommer is FMD909MP

As enige persoon in die omgewing CCTV videomateriaal het waar ‘n voertuig met die sleepwa verbyry, of motoriste dalk die sleepwa opmerk, bel Jako by 073 953 4087 of Kobus by 081 579 8733 of Riette by 083 383 8028.

Die sleepwa met sy registrasienommer van agter gesien.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button