News
Man dood nadat hy van bakkie af val
’n Man het vroeër vanmiddag gesterf nadat hy van ’n bakkie af geval het in Walter Sisulustraat.
’n Gedeelte van Walter Sisulustraat naby die Koppiestraat kruising, was vir ’n ruk gesluit na die ongeluk.
• Die man het na bewering agter op ’n Ford Bantam bakkie gestaan waarop daar meubels gelaai was, toe hy van die bakkie af geval het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
