News
Tannie Alida se begrafnis more
Tannie Alida van Dyk (78), die vrou wat ’n besondere liefde vir Middelburg en sy mense gehad het, is op 17 Maart oorlede.

“Sy was baie lief vir haar dorp en het altyd gesê sy sal nooit hier weggaan nie,” het haar kinders gesê.
Haar begrafnis is more (Dinsdag) om 11:00 uit die Gereformeerde Kerk, op die hoek van Bhimy Damane- en John Magagulastraat.
• Persone wat haar begrafnis gaan bywoon, word gevra om haar dogter, Letisia, te laat weet by 074 541 1036.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.