News
Alida se diens kan aanlyn gevolg word
Persone wat nie die begrafnisdiens van Alida van Dyk vandag om 11:00 kan bywoon nie, kan dit aanlyn volg.
Me. Van Dyk (78) is op 17 Maart oorlede.
Die begrafnis is uit die Gereformeerde Kerk.
Hier is die skakel om die diens aanlyn te volg (ID 717 38129209, wagwoord 7werR8):
https://us04web.zoom.us/j/71738129209?pwd=0kT98sDfy6JbI5bNWg6QCFHmSajjmR.1
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
