News
N4 is weer oop waar trokke gebrand het
Die N4 is weer oop waar twee trokke vanoggend in 'n botsing betrokke was en aan die brand geslaan het.
Die ongeluk het vroeg vanoggend tussen Houtboshoek en Elandshoek plaasgevind en het die twee trokke aan die brand geslaan.
Daar is pas op die Traffic Alert WhatsApp-groep bevestig dat die toneel opgeruim is en die pad oop is vir verkeer.
Lees ook:
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/05/03/vermy-n4-waar-trokke-brand/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
