News
Besige Lilian Ngoyi kruising binnekort weer oop
Die besige Lilian Ngoyi- en Beyers Naudé kruising sal binnekort weer oop wees.
’n Botsing het gesorg vir ’n verkeersopeenhoping op die hoek van Lilian Ngoyi- en Dr Beyers Naudélaan.
Opruimingswerk is tans aan die gang en die pad behoort binne die volgende paar minute oop te wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
