News

Kanonkop gasheer van Pumaki rugby

Laerskool Kanonkop was die gasheer van die Pumki rugby- en netbaldag verlede Saterdag.

Die skool bedank graag al die afrigters van die verskillende skole, asook hul ouers en grootouers wat hierdie dag so spesiaal vir al die spelers gemaak het.

Learskool Kanonkop se Hidalgo Cornelius, Bianroux Lombard, Lethokuhle Fakude, Sonwabo Skosana, afrigter Coenie Jenkins, Ethan Nicholas, Joachim Prinsloo, Rivaldo Botha en Luan Kleingeld.
Een van Laerskool Dennesig se spannetjies. Voor: Mpendulo Mthimunye, Nhlakanipho Mabuza, Amo Makola, Manqoba Mpunga, Agang Thlou, Nkazimulo Mashigo, Buhle Mnyongani, Siphesihle Mahlangu. Agter: Afrigters Bella Potgieter en Linré van Niekerk.
Laerskool Middelburg se Thlogi Makgopa, Leandri Uys ennAndiswa Khoetha.
Deoné Venter (Laerskool Kanonkop).
Ivanke van Niekerk en Ellamé Pannell (Laerskool Kanonkop) en Thlogi Makgopa (Laerskool Middelburg).
Neels Pretorius (Laerskool Staatspresident C.R. Swart) en Joachim Prinsloo (Laerskool Kanonkop).
Leander Botha (Laerskool Staatspresident C.R. Swart).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button