News
KYK – ROOIES optog aan die gang!
Die Derby geesvang het spoed opgetel met Hoër Tegniese Skool Middlburg se rooi optog wat nou deur die dorp beweeg.
Volgens skoolhoof, mnr. Hoppie van Jaarsveld, is hierdie jaar se optog groter as ooit en inwoners kan uitsien na ’n skouspelagtige vertoning van rooi.
Loer gerus na ons foto’s en video!



@middelburgobserver ROOIES Optog skop af! #rooies #derby #HTSM #htsmiddelburg #rooioptog
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
