News
KYK! – Rooies se optog deur strate selfs meer indrukwekkend vanuit lug
Die strate was rooi vandag!

Arthur Hill van die Middelburg Dagpatrollie het HTS Middelburg se Rooies optog vanuit die lug met ‘n hommeltuig opgeneem.
Die beeldmateriaal is selfs meer indrukwekkend vanuit ‘n kraai se oog.
@middelburgobserver HTS Middelburg se Rooies optog uit die lug gesien. @htsmiddelburg
Vanjaar se optog was baie groter as vorige jare.
As staande tradisie, is Middies se optog kleiner, omdat net die eerstespanne en matrieks aan die optog deelneem.
@middelburgobserver HTS Middelburg se Rooies optog uit die lug gesien: Video 2 @htsmiddelburg
Die optogte is ‘n hoogtepunt elke jaar en net ‘n voorsmakie vir more se sportaksie by Middies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.