News
Middies tuis teen Klerksdorp in Noordvaal
Hoërskool Middelburg se rugbyspanne speel Saterdag op hul tuisvelde teen Hoërskool Klerksdorp.
Die program is as volg:
A-veld:
08:00 Derdespan.
09:00 o/14A.
11:00 Tweedespan.
12:10 o/16A
13:30 Eerstespan.
B-veld:
10:00 o/16B.
11:00 o/14B.
12:00 o/1B.
• Die derde tennisspan speel vandag teen St Thomas se tennisspan en die vierdes speel teen Steelcrest High School se A-span tuis.
• Beide die dogtershokkie- en netbalspanne speel more teen Secunda op Secunda se bane.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
