News
Sewe beseer in kop-aan-kop botsing op die Stoffbergpad
Sewe mense is beseer in ‘n trompop botsing op die Stoffbergpad. Die lelike botsing volg op verskeie botsing laasnag. Nooddienste het hul hande vol met padongelukke. Tot dusver is geen sterftes aangemeld nie.

Sewe mense is beseer in ‘n trompop botsing op die Stoffbergpad.
Die lelike botsing volg op verskeie botsing laasnag.

Nooddienste het hul hande vol met padongelukke.
Tot dusver is geen sterftes aangemeld nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
