’n Motoris het pas op die Gemeenskapspolisiëringsforum se WhatsApp groep laat weet dat water in die pad afstroom nadat ’n waterpyp of moontlik ’n watermeter oopgeruk is.

Daar is aangedui dat daar ook ’n stuk pyp binne-in die naaste erf lê.
• Die GPF-voorsitter, Juanitha Groenewald, het laat weet dat lede op pad is om ondersoek te gaan instel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
