News

Trok slaan om by weegbrug

’n Trok het vanmiddag by die Middelburg weegbrug omgeslaan.

Die omstandighede rondom die ongeluk vanmiddag by die Middelburg weegbrug op die R555 (ou Middelburg/Witbankpad) is nog onbekend.

Daar word verneem dat die trok omgeslaan het, maar dat die drywer van die trok gelukkig nie ernstige beserings opgedoen het nie.

• Die Traffic Alert WhatsApp-groep het motoriste ingelig oor die ongeluk. Dit het glad nie verkeer op die pad self beïnvloed nie.

• Persone wat deel wil word van die WhatsApp-groep, kan ’n WhatsApp stuur na Louwtjie Swart by 078 400 9517.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button