Louwtjie Swart het pas op die Traffic Alert-groep laat weet dat Kranspoortpas weer oop is.
Daar was omstreeks 03:35 ’n trokongeluk net na die tweede spoedwal en was die pad vir ’n ruk gesluit vir opruiming.
Lees ook: Trokongeluk in Kranspoort – pad tans gesluit
- Die trokdrywer is per ambulans hospitaal toe geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
