’n Pragtige Brahmanbul loop tans rond in die veld langs Proteastraat (Kanonkop) en motoriste word gemaan om versigtig te wees.
Die bul het homself gemaklik gemaak in die veld tussen die honde opleidingskamp en die daghospitaal.

Hy het bevriend geraak met ’n veereier, wat hom tans geselskap hou.
• Die Veediefstal- en Bedreigde Spesie-eenheid is in kennis gestel.


@middelburgobserver A brahman is on the loose in Kanonkop, near Kees Taljaard. Proper authorities have been notified.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
