News
Stuur vir ons jou sneeufoto’s!
As jy in ’n area is waar dit sneeu, deel dit met ál ons lesers deur foto’s te stuur!
Almal in die omgewing wonder wanneer die sneeu in ons area gaan val, maar tot dusver het ons nog net die koue van die sneeu oral in ons land gevoel!
As jy ’n inwoner is van die Middelburg streek (wat Belfast, Hendrina en Roossenekal areas insluit) en jy kuier tans in ’n area waar dit sneeu, stuur gerus die foto’s vir ons om te publiseer, sodat die hele gemeenskap daarin kan deel!
Stuur jou foto’s per WhatsApp na 072 248 3855.
- Verlede jaar het talle mense hul prag sneeufoto’s met die Observer gedeel.
Lees ook: KYK: Inwoners deel sneeu foto’s
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
