News
KYK: Inwoners deel sneeu foto’s
Met drie bottels sjerrie op die spel het inwoners geen tyd gemors om hulle foto's van die sneeu met die Middelburg Observer te deel nie.
Inskrywings is besig om in te stroom en ons deel graag solank van die foto’s:
• Marelize Dicks wys ’n sprokiesagtige sonopkoms na die nag se sneeu op die Bosmanskop plaas buite Hendrina.

•Adoette Walkinshaw deel haar sneeufoto’s vanuit Belfast.


• Pragtige winterfoto’s vanuit Belfast:


• Net 40 kilometer buite Middelburg op die Bethalpad uit, deel Jolandri Coetzee hulle winterfoto’s.

Lees ook:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!