News

Kranspoort is oop, pas nog net skoongemaak

Kranspoortpas is weer oop, na ’n trokongeluk in die vroeë oggendure.

Kranspoortpas is weer oop vir verkeer nadat ‘n gedeelte van die pas gesluit was vir opruiming na ‘n trokongeluk.

Die ongeluk het omstreeks 02:15 gebeur en het die trokdrywer gelukkig nie ernstige beserings opgedoen nie.

Terwyl opruimingswerk gedoen is, was daar net een op- en een afbaan oop vir verkeer.

Alhoewel die trok verwyder is, is daar nog skoonmakers besig om die padoppervlak skoon te maak om seker te maak dit is veilig vir motoriste.

Ry versigtig in Kranspoort, want spanne is nog besig om die pad skoon te maak na die trokongeluk. Foto: Verskaf.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button