News
KYK: Twee ernstig beseer in botsing in Mandelastraat
Twee mense is ernstig beseer in ’n ongeluk in Mandelastraat.

Daar was sopas ’n ernstige ongeluk in Mandelarylaan.

Volgens Louwtjie Swart van Louws Tow-In Services, wat tans op die toneel is, was drie voertuie in die ongeluk betrokke en is twee mense ernstig beseer.


Nooddienste en polisie is steeds op die toneel.
Kyk video:
@middelburgobserver KYK: Twee ernstig beseer in botsing in Mandelastraat MiddelburgObserver MiddelburgNews #BreakingNews #Mpumalanga
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
